James Mason

James Mason
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Neville Mason
Geboorte (1909-05-15)15 Mei 1909
Sterfte 27 Julie 1984 (op 75)
Nasionaliteit Engels
Kinders Portland Mason
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1931–1984
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Mason (15 Mei 1909 – 27 Julie 1984) was 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Star Is Born (1954), North by Northwest (1959), Lolita (1962), en The Verdict (1982).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search